token_placeholder_ */ ?>
 
We are currently:

 

 
 

Wat dink jy van...

Wie is jou gunsteling Tempo nuweling
 
 
 
 
Banner

Welkom by HIT Records Radio PDF Print E-mail

Vir top vermaak 24/7 uit die HIT Records ateljee.

Alles is regtig eenvoudig, kliek bo en kies hoe jy na ons gaan luister, en geniet. Dis alles redelik eksperimenteel, ons is immers die eerste Suid Afrikaanse Plaatemaatskappy met sy eie radio stasie. Dit word behartig deur ons eie kunstenaars en vriende wat van goeie musiek hou.

HIT Records is opsoek na goeie 'independent' Afrikaanse musiek wat ons kan gebruik op die stasie. As jy iets het wat kan werk epos dit na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Praat saam en sê jou sê...

Share on Myspace
 
Banner

Kyk uit vir...

Banner
   
  Webtuiste ontwerp deur Design4u vir HIT Records